Helena Barnard
-
Ryp en koue temperature het die Noord-Kaap in vroeg Mei getref, met koue toestande wat na verwagting oor die naweek sal voortduur.
-
The Sol Plaatje University rugby team debuted in the FNB Varsity Shield, with player Jaiden Faviers the first SPU recipient of the Rookie of the Year award.
-
Volgens aanduidings is demokrasie in die weegskaal weens die onderdrukking van fundamentele regte van werkers die wêreld oor.
-
‘n Toestroming van besoekers word in die volgende dae by die Augrabies-waterval verwag, terwyl die soektog daar na ‘n vermiste toeris voortduur.
-
Weens oorspoelde hengeloewers is die 24ste jaarlikse Bloemhofdam Bonanza wat eersdaags sou plaasvind na September uitgestel.
-
A 66-year-old male tourist from Cape Town is missing in Augrabies Falls National Park after failing to return from a hike. Search efforts are ongoing.
-
Wie dra almal skuld aan die onlangse honde-aanval in Galeshewe in Kimberley waartydens ‘n tienjarige kind deur ‘n pitbull vermink is?
-
Die familie van ‘n jong weesmeisie is verlig oor lewenslange vonnisse vir drie mans wat haar oor jare herhaaldelik verkrag het.









