A local community is in mourning after a three-year-old toddler tragically lost his life after falling into a storm water reservoir pond in New Horizons.
Four people, including a woman, were killed in separate shootings in Lwandle in the early hours of Saturday. Police have launched murder investigations.
“Wat die kompetisie so belangrik maak, is dat ’n groep van Suid-Afrika se toekomstige leiers die kans kry om met mekaar om te gaan en waardevolle vaardighede te ontwikkel.”
Vir dié wat deur die skoonheid, biodiversiteit en bewaringswaarde van die Wes-Kaapse kuslyn bekoor word, wag ‘n heerlike verrassing. Hey Skipper, ‘n nuwe reeks wat die eerste keer op 4…
Die Hermanus-Kalfiefees, wat vanjaar weer van 5 tot 10 Augustus gehou word, beloof weer eens pret vir ‘n ieder en ‘n elk. Dit is egter die boekwurms wat vanjaar kan uitsien…
Lede van die Caledon-tak van die Vrouelandbouvereniging (VLV) het in Junie nie net geleer hoe om pragtige kunswerke te maak nie, maar ook ‘n baie suksesvolle pretdag aangebied. Nadat die…
Nominations for the KFM 94.5 Best of the Cape Awards now open.
“In a country facing diverse challenges, this competition reassures young people that their background or circumstances do not define their future.”
Topwyne by wynplaas in Hemel-en-Aarde-vallei vereer
Dit was omtrent ‘n miernes van bedrywighede toe Lil Antz hul jeugmark op Jeugdag by die Every Nation Church in Caledon gehou het. Die jong entrepreneurs se stalletjies het ‘n…