Kinders van Stellenbosch se dorpies kan hierdie Junie en Julie uitsien na ‘n wêreld van verbeelding, kreatiwiteit en pret danksy die e’Bosch-erfenisprojek.
Jamestowners het die Vrydag (1 Mei) na die plaaslike stadsaal opgeruk om hul ongelukkigheid oor verskeie kwessies uit te lig.
Mountain View in Jamestown, die Riemvasmaak-nedersetting in Wemmershoek en La Motte se ou rioolwerke was van die voorstelle vir moontlike noodbehuising van die Stellenbosch-munisipaliteit. Die plaaslike munisipaliteit sukkel ‘n geruime…
Familie soek antwoorde ná lyk van Elize Faroa, werknemer van Waterford Winery, in die Pniel-rivier gevind word en outopsie verdrinking as oorsaak bevestig.
Die DA in Stellenbosch moes vandeesweek die knië buig vir die PA nadat dié party wyk 16 gewen het in die tussenverkiesing.
Die einde van Outisme-bewusmakingsmaand is die afgelope naweek in Stellenbosch gevier.
Five candidates are in the running to represent Stellenbosch’s Ward 16 in the upcoming municipal by-elections on 29 April.
The first seasonal rains brought destruction from the streets to stores in Stellenbosch. Among the reported flooded areas were Ida’s Valley and Khayamandi, among others.
Die 16-jarige Stellenbosse tennisspeler Dehan van Deventer het die afgelope twee jaar vinnig tot een van Suid-Afrika se voorste junior spelers ontwikkel.
21-jarige ‘King Tyler’ Newman maak sy tuisdorp Jamestown trots deur Red Bull Shay’ iMoto 2026 eindstryd te bereik en tweede te eindig.