Die Toyota Stellenbosch Woordfees en EasyEquities vier hul uitgebreide vennootskap.
Beamptes van t die Stellenbosch Improvement and Transformation Initiative-beamptes (Siti) is hier om te help.
“Ek hoop die burgemeester se betrokkenheid sal lei tot projekte vir veilige oorgange vir fietsyers en voetgangers…” skryf Dawid Botha.
Opinie: Waar is die strategiese spanne wat voortslepende probleme soos droogtes aanpak, vra ‘n EikestadNuus-leser aan die regering.
‘n Groep studente van die Universiteit Stellenbosch is vrywillige brandbestryders by die Volunteer Wildfire Services (VWS), die grootste brandbestrydings organisasie in Suid-Afrika.
The Western Cape Education Department is encouraging parents to collect all required documents to ensure they are fully prepared when applying for the 2027 school year.
A new group of cultural and adventure guides will soon be ambassadors of greater Stellenbosch.
Die tweejaarlikse Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium vind vandeesmaand by die Universiteit Stellenbosch Konservatorium plaas.
Lede van AfriForum Jeug se Maties-tak het onlangs Stellenbosch help skoonmaak.
Die matrikulante van 1985 van Hoërskool Cloetesville het op 28 Februarie ‘n 40-jaar reünie gehou saam met oud-onderwysers en hul voormalige skoolhoof.