Pastor Dirkie, Aunty Babsie en Jerome van Cloetesville ken jy dalk nie, maar hierdie karakters wat deur Kevin Peter Jooste geskep is, sal almal in hul eie gemeenskappe herken. Jooste…
Five candidates are in the running to represent Stellenbosch’s Ward 16 in the upcoming municipal by-elections on 29 April.
Voters of Cloetesville who need to cast their votes before the official by-election day can apply to cast a special vote.
Die Cloetesville-polisie is op soek na die eienaars van die gasbottel sowel as twee Willard voertuig-batterye. Die items is onlangs verlate gevind en die polisie wil graag die eienaars opspoor…
Cloetesville-polisie ondersoek die moord van ‘n man wat helderoordag in Langstraat geskiet is.
‘n Groep jongmense van Idasvallei het die afgelope naweek lewensreddende vaardighede danksy die VF Plus geleer.
Twee verdagtes staan tereg op drie aanklagte van poging tot moord nadat twee kinders en ‘n man op Sondag 7 Desember in ‘n skietery in North End-straat, Cloetesville, gewond is.
Lede van Stellenbosch se ChangeAbility is Woensdag 3 Desember bederf danksy Hajiera Arnolds en skenkers wat ‘n jaareindpartytjie vir dié groep by die Cloetesville-swembad gehou het.
the Aan Het Pad Clinic in Cloetesville temporarily closed its doors as a result of ongoing violence in the neighbourhood. All patients of the local clinic will now become patients…
Politici het hierdie week hul stemme by dié van Cloetesville-inwoners gevoeg in ‘n poging om bendegweld te bekamp.