netball stock photo
Spelers van die Black Pumas-netbalklub is reg om hul vaardighede op die baan ten toon te stel. Foto: Unsplash

Foto || Black Pumas-netbalspanne reg vir aksie op die baan

netball stock photo
Spelers van die Black Pumas-netbalklub is reg om hul vaardighede op die baan ten toon te stel. Foto: Unsplash

Black Pumas-netbalklub
Hierdie spelers van die Black Pumas-netbalklub is reg om hul vaardighede op die baan ten toon te stel. Drie spanne van die Cloetesville-klub is genooi om die naweek van Vrydag 25 Septem­ber aan ‘n netbaltoernooi in Kleinmond deel te neem. Die gemeenskap word môre (Vrydag 28 Augustus) na ‘n ­geldinsamelingsbraai genooi om reis- en ander kostes vir die spanne se deelname te dek. Vir slegs R100 sal onder­steuners ‘n braaibord met biefstuk, twee slaaie en roosterbrood kry. Braaiborde kan vanaf 16:00 afgehaal word. Bel Carly by 084 995 0263 of Vernon by 062 911 8073 vir nog inligting, borgskappe of om ‘n bestelling te plaas.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article