Soccer generic pic
Die spelers van Crystal Palace FC in pronk in splinternuwe wedstryduitrustings.

Foto || Crystal Palace FC reg vir aksie op die sokkerveld


Crystal Palace FC Cloetesville
Spelers van Crystal Palace FC in Cloetesville pronk in hul splinternuwe wedstryduitrus­tings danksy ‘n borgskap van GH Building Supplies in Plankenbrug. Die bestuur van die plaaslike sokkerklub het hul dank aan die maatskappy, veral die bedryfsdirekteur, Bertus Kriel, vir die borgskap en die onder­steuning uitgespreek. Die klub is steeds op soek na verdere steun. Kontak André Smit by 078 819 3448 of andresmit693@gmail.com vir nog inligting of om betrokke te raak.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article