Die Black Pumas-netbalspan het as naaswenners in die Cloetesville-toernooi geëindig nadat hulle met 15-11 teen die Tigers verloor het.
Spanne van die Black Pumas-netbalklub is reg om hul vaardighede op die baan van ‘n toernooi in Kleinmond ten toon te stel.