Spanne van die Black Pumas-netbalklub is reg om hul vaardighede op die baan van ‘n toernooi in Kleinmond ten toon te stel.
Vyf netbalspelers van Kingdom Development Projects in Klapmuts het onlangs aan die Kaapse Wynland-netbalvereniging se proewe deelgeneem.
Die Black Pumas-netbalklub nooi alle huidige en voornemende lede na hul eerste oefensessie aanstaande Donderdag (12 Februarie) van 17:00 tot 19:00 by die Cloetesville-sportterrein. Die klub is in 2023 gestig…
Stellenbosch se top netbalspelers is vereer tydens die plaaslike unie se jaarlikse prysuitdeling.