Inwoners van ‘n woonstelblok in Kloofstraat, Cloetesville, het die afgelope Maandag (8 September) ‘n stokkie voor die Stellenbosch-munisipaliteit se planne gesteek om die naasbestaandes van wyle Elsie Paulse twee dae…
Vier dae en 129 km later het ‘n moeë maar gelukkige Keith Present terug in Cloetesville aangekom nadat hy Donderdag 28 Augustus in die pad geval het om na Robertson te…
Don’t make yourself an easy target for robbers. This warning comes from Cloetesville police after a recent increase in robberies at specific hotspots in Cloetesville and Ida’s Valley. These include…
Tydens somervakansies het hy busse vol kinders na die strand laat aanry. Nou wonder die Cloetesville-gemeenskap wie dié taak by wyle Jerome Williams (56) sal oorneem. Volgens Williams se jonger…
Die geweld in Cloetesville het vandeesweek nog ‘n jong lewe geëis nadat ‘n tiener in die buurt afgemaai is. Volgens Cloetesville-polisie se woordvoerder AO Zanobia Sedeman, het polisiebeamptes Dinsdag (22…
Community members who are part of the Karate-Zen Cloetesville family recently came together.
Die gemeenskap van Cloetesville word uitgenooi na ‘n inligtingsessie oor die plaaslike mark.