Yaël Malgas
-
Stellenbosch-verhuurders wat jaarliks verblyf aan sowat 5000 studente bied, sê die Universiteit Stellenbosc (US) het versuim om huurgeld vir die afgelope twee maande te betaal.
-
Sosioloog en navorser Dr. Ilse Eigelaar-Meets was vanjaar die spreker tydens die jaarlikse Johan Cobrink-gedenklesing. Die tema van die geleentheid was “Taal – die instrument wat menslike ontwikkeling kan maak of breek”.
-
‘n Reuse-boom wat se takke wyd in die Kylemore-gemeenskap strek en onder wie se takke geslagte lewenslesse geleer het – dit is hoe Johannes “Diekie” Brandt beskryf word. Vir die […]
-
Students should remain vigilant both on campus and throughout Stellenbosch town, following a recent incident of bicycle theft that occurred in the area. A first-year female student was cycling to […]
-
Die Stellenbosch-hof wat te regstaan op ‘n aanklagte van seksuele aanranding het onlangs besluit om uit die onderwys te tree.
-
Casper Steenkamp en Kempen Claassens het in Maart altesaam 50 dubbelwedstryde in 51 uur gespeel in die hoop om hul wêreldrekord vir die meeste agtereenvolgende dubbel-tennis- wedstryde te verbeter.
-
Die vermeende moordenaar van wyle Zandré Japie (6) sal in November haar kant van die saak aan die Stellenbosch-hof moet verduidelik.
-
Die opvolgvergadering wat die Stellenbosch-munisipaliteit vir Woensdag 25 Maart geskeduleer het, is die aand weer uitgestel nadat bywoners kapsie gemaak het teen die geleentheid.
-
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het gesê die bestuur van Klapmuts Primêr skool het reeds kwotasies gekry om die toilette by die skool te herstel.
-
Die Stellenbosch munisipale raad het vandeesweek bsluit om die status van 12 in-beginsel-goedkeuring van huurooreenkomste te oorweeg, nadat dit aan die lig gekom het die ooreenkomste is nie volgens die nodige beleid goedgekeur nie.










