Yaël Malgas
-
Five candidates are in the running to represent Stellenbosch’s Ward 16 in the upcoming municipal by-elections on 29 April.
-
Seruby Tromp, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch het drie goue medaljes by die Vlak 3-streekkampioenskap in Oos-Londen verower.
-
Inwoners van Jamestown het op Donderdag 16 April byeengekom om die dorp se straatmark en Aarbei-fees te bespreek.
-
‘n Honde-eenheid is in Maart in beginsel deur die Stellenbosch-munisipale raad goedgekeur. Die honde sal op ‘n gedeelte van die Mountain Breeze-woonwapark gehuisves word.
-
Familie, kollegas en vriende van Charl Smit (54) het tydens ‘n gedenkdiens in Stellenbosch sy lewe vereer. Die toegewyde verkeersman is skieklik op 13 April oorlede.
-
Isabella Saulus van Klapmuts het onlangs haar eerste digbundel “Stilte in die geraas” bekendgestel nadat sy begin skryf het om deur die pyn en besef die enigste manier om deur die pyn te werk, is met stilte en die hulp van haar Skepper.
-
Stellenbosch residents no longer have to travel to Klapmuts for their social benefits as services of the South African Social Security Agency (Sassa) has moved to Kylemore. Sassa suspended services […]
-
Oud-Matie filmmaker Christian Schoeman se debuutfilm “Kyk my in die oë” sal binnekort by die Road House Cinema in die Neelsie, te sien wees.
-
Kayamandi could soon have an upgraded, world-class sport gounds thanks to the Open Play Foundation.
-
Die Landlords of Stellenbosch-groep kla hulle het met die aanbreek van die akademiese jaar US-studente gehuisves, maar verhuurders sê betalings vir die










