Hiram en Logan Welman het hul rugbyloopbaan van Macassar se B-blok se strate begin en bereik vandag die hoogste vlakke van die sport.
Macassar-polisie het ‘n man in ‘n vrieskas gekry nadat hulle hom in verband met ‘n motorkapingsaak in Austerpad opgespoor het.
Primary school learners in Macassar and Somerset West got a glimpse of their future as career days introduced them to a world of possibilities.
‘n Tiener en ‘n 52-jarige man is in twee afsonderlike steekvoorvalle in die Helderberg oor die naweek vermoor, met verdagtes reeds in hegtenis.
Kapt. Andries Geldenhuys, bevelvoerder van die Macassar-speurtak, tree ná 42 jaar se polisiediens met integriteit en gemeenskapsvertroue af.
Op 6 April het Brandwacht bewys dat ‘n gemeenskap wat saamstaan, onvergeetlike vreugde kan skep – sonder borgskappe, net met harte vol liefde.
Sewe netbalklubs het die Helderberg-sportliga se openingsdag-toernooi by Gustrouw tot ‘n feestelike sukses gemaak met jubel en vriendskap.
EMS-personeel getraumatiseer na klipgooiery-aanval op N2 naby Macassar terwyl ambulans pasiënt na hospitaal vervoer het. Polisie ondersoek saak.