Nog ‘n voetganger het sy lewe verloor op die N2 in Macassar Woensdagoggend (Woensdag vier Februarie) – die tweede sterfgeval in drie weke.
Die tragiese dood van Edwina Sinkfontein op die N2 by Macassar Heights het die gebrek aan veilige heining uitgelig. Sanral begin in Maart met herstelwerk.
Die geliefde ma van drie, Edwina Sinkfontein, is Sondag (18 Januarie) tragies op die N2 naby Macassar dood toe sy die pad oorgesteek het.
Christina Coetzee (66) het ná 44 jaar van onderwys gegroet en vier generasies van Macassar-kinders opgevoed by Hoërskool Zandvliet.
Meer as 50 kinders van Macassar het Saterdag 29 November Kersfees vroeg gevier toe Hope Support-groep hulle met geskenke verras het.
RDM-gemeenskapsentrum in Macassar behaal tweede plek by gesogte Nelson Mandela-dag-toekenning vir gemeenskapsbemagtiging.
The Carmen Stevens Foundation’s origami protea workshop raised funds to ensure no child goes hungry during the December holidays.
Dean Marais van Macassar het 17 jaar geneem om van kerktoneelspele tot ‘n NFTA-benoeming vir sy debuutrol in The Heart is a Muscle te kom
Wesley Williams van Lathiso Consulting Engineers het R5 000 geskenk om twee Macassar Primêr-seuns se Westelike Provinsie-rugbydrome te red.
Reach Out To Others visited the children’s sanctuary in Macassar to honour staff members as a fitting conclusion to Women’s Month.