Sport
-
Wallabies kies nuweling-senter vir groot Bledisloebeker-stryd teen die All Blacks
Australië se afrigter, Les Kiss, gaan die nuweling Isaac Henry inspan en steragterspeler Joseph-Aukuso Suaalii op die vleuel behou in…
-
Bledisloebeker: 3 Barrett-boeties in All Blacks se beginspan teen Wallabies
Beserings het die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, genoop om sy span vir Saterdag se eerste Bledisloebeker-wedstryd teen Australië…
-
VRK: Klómp Bokke sal uitstorm in Sharks-kragmeting
Sewe Springbokke sal Saterdag hul eerste wedstryd van die seisoen vir die Stormers speel wanneer hulle die Sharks in ’n…
-
Dobbo oor kus-derby: ‘Dit gaan soos ’n toetswedstryd wees’
Die Stormers se afrigter, John Dobson, het ’n meer besonderhede gegee oor beserings binne sy oefengroep voor Saterdag se wedstryd…
-
Voorreg, nie bonus nie: SA rugbyunies aangemoedig om Kampioenebeker meer ernstig op te neem
Die Sharks-senter Ma’a Nonu, wat voorheen vir Toulon in die Kampioenebeker, Europa se voorste rugbykompetisie, gespeel het, het die toernooi…
-
Argentinië staan aan die spits van ambisieuse Suid-Amerikaanse bod vir Rugbywêreldbeker in 2035
Die Argentynse Rugbyunie het saam met Uruguay, Chili en Brasilië sy voorneme aangekondig om die 2035-Rugbywêreldbeker aan te bied. Wêreldrugby…
-
Die Stormers is ge-Bok teen die Haaie
Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-kragmeting tussen die Stormers en die Haaie beloof om ’n titaniese stryd te wees, met die…
-
Kan Rassie en Jake mekaar op rugbyveld ‘takel?’
Jake White is in die wedloop om Fidji tydens die 2027-Rugbywêreldbeker af te rig. Volgens Rapport is White, wat die…
-
Groot stryd en geweldige fisieke spel wag op Lions teen Bulle dié naweek
Die Lions het hul Verenigde Rugbykampioenskap-veldtog uitstekend begin met twee agtereenvolgende oorwinnings om derde op die punteleer te sit, maar…
-
Stormers bankvas agter Paulo, sê lynstane ‘kollektiewe probleem’
Die Stormers sal dié week veral aan hul lynstane moet werk ter voorbereiding vir hul plaaslike derby teen die Haaie.…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









