Sport
-
F1: Verstappen sal 1ste wegspring by Bahrein GP, Hamilton 2de vir titaniese tweestryd
Max Verstappen is weer bo. Die viervoudige wêreldkampioen het bewys hoe goed hy steeds is toe dit die meeste saak…
-
Dís die een ding waarop Sharks-nuweling Vusi Moyo wil fokus voor VRK-kragmeting teen Leinster
Losskakel Vusi Moyo glo die Sharks is goed voorbereid vir hul groot Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-wedstryd teen Leinster in Durban op…
-
Lions kry ook Bok-hupstoot vir kragmeting teen Ospreys
Die Lions sal ’n groot hupstoot kry met die terugkeer van Springbokke Morné van den Berg en Quan Horn vir…
-
Stormers se lynstane sukkel in VRK-nederlaag teen Edinburgh
Die Stormers kon nie twee oorwinnings uit twee wedstryde in die Verenigde Rugbykampioenskap se eerste twee rondes behaal nie. Hulle…
-
Siya Kolisi eindelik terug vir die Streeptruie vir wedstryd teen Edinburgh
Siya Kolisi sal Vrydagaand vir die eerste keer in meer as vyf jaar vir die Stormers uitdraf wanneer hulle Edinburgh…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 2 Oktober Rugby (SS, 211) Verenigde Rugbykampioenskap 20:45 Edinburgh t. Stormers (SS, 201) 20:45 Cardiff t. Zebre (SS, 217)…
-
Presies oor ’n jaar: Springbokke mik na geskiedenis in Australië
Die opwinding het begin. Oor presies 12 maande bars rugby se grootste wêreldskouspel in Australië los, met ’n rekordgetal van…
-
Wallaby-senter kry groot skorsing ná hoë duikslag op Sacha FM
Die Wallabies sal sonder die dienste van die senter Hunter Paisami wees vir hul twee Bledisloebeker-wedstryde teen die All Blacks…
-
SA spanne se VRK-skoonskip word deur Bokke versuur
Suid-Afrika se skoonskip in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) het die land se indrukwekkende diepte uitgelig, maar die Springbokke se nederlaag…
-
Kommissie pak Saru oor losies, gasvryheid, borge
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) moet nou wal gooi by die Mededingingskommissie oor beweerde mededingingsbeperkende optrede in die mark vir korporatiewe…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









