Rugby
-
Voorreg, nie bonus nie: SA rugbyunies aangemoedig om Kampioenebeker meer ernstig op te neem
Die Sharks-senter Ma’a Nonu, wat voorheen vir Toulon in die Kampioenebeker, Europa se voorste rugbykompetisie, gespeel het, het die toernooi…
-
Argentinië staan aan die spits van ambisieuse Suid-Amerikaanse bod vir Rugbywêreldbeker in 2035
Die Argentynse Rugbyunie het saam met Uruguay, Chili en Brasilië sy voorneme aangekondig om die 2035-Rugbywêreldbeker aan te bied. Wêreldrugby…
-
Stormers bankvas agter Paulo, sê lynstane ‘kollektiewe probleem’
Die Stormers sal dié week veral aan hul lynstane moet werk ter voorbereiding vir hul plaaslike derby teen die Haaie.…
-
Griekwas se Mahony gaan groot in Georgië
Connor Mahoney het Sondag ’n vertoning vir die boeke gelewer toe die Griekwas die Tbilisi-beker ingepalm het met ’n oortuigende…
-
WXV-reeks: Bok-vroue klop Spanje 20-0
Die Springbok-vroue het hul WXV-reeks deur Europa op ’n hoë noot afgesluit met ’n sege van 20-0 (rustyd 10-0) oor…
-
Nuweling-losskakel blink uit vir Munster wat Bulls in Limerick klop
Munster het die Bulls Saterdagaand met 26-22 in hul tweede ronde van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) geklop. Dit was ’n…
-
Haaie klop Leinster in dramatiese kragmeting in Durban
Die Haaie het Saterdag hul wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) teen Leinster met 26-20 in Durban gewen in ’n…
-
Lions dwing hul spelstyl op Ospreys af in groot VRK-oorwinning
Die Lions het die eerste twee wedstryde in die nuwe seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gewen nadat hulle Ospreys…
-
Dís die een ding waarop Sharks-nuweling Vusi Moyo wil fokus voor VRK-kragmeting teen Leinster
Losskakel Vusi Moyo glo die Sharks is goed voorbereid vir hul groot Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-wedstryd teen Leinster in Durban op…
-
Lions kry ook Bok-hupstoot vir kragmeting teen Ospreys
Die Lions sal ’n groot hupstoot kry met die terugkeer van Springbokke Morné van den Berg en Quan Horn vir…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









