Nuus
-
Roelf Meyer oor: Sy rol, Trump, handel, AfriForum, volksmoord
Die verhoudingsprobleme tussen Suid-Afrika en Amerika het nie eers met pres. Donald Trump se verkiesing begin nie, sê Roelf Meyer,…
-
Gifstofvlakke in skulpvis aan Weskus daal uiteindelik
Die departement van bosbou, visserye en die omgewing het vandag bekend gemaak dat die vlakke van paralitiese skulpvistoksien (PST) in mossels en…
-
Kimberley-rioolkrisis: Openbare proses agterweë vir nuwe Roodepan-woonbuurt
Geen openbare deelname-proses is gevolg voordat stootskrapers grond omgedolwe het vir die nuwe woonbuurt oorkant Roodepan en langs die oorvol…
-
Stapper ná ernstige val in Helderberg-natuurreservaat gered
’n Plaaslike stapper herstel in die hospitaal nadat hy Dinsdagaand, 21 Julie, tydens ’n dramatiese reddingsoperasie in die Helderberg-natuurreservaat in…
-
Patrice Motsepe verwerp praatjies dat hy president wil word
Die mynmagnaat Patrice Motsepe (64) het ’n streep deur bespiegeling getrek dat hy Suid-Afrika se president wil word en Woensdag…
-
Dwelms, vuurwapens en ammunisie by woonstel in Kaapse buurt gevind
’n Man (29) van die woonbuurt Richwood in Kaapstad verskyn binnekort in die hof nadat hy die afgelope naweek in…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 22 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof
’n Beweerde Britse voortvlugtige wat gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, het voor die Johannesburgse…
-
Talle vrae ná seun by Rusthof-begraafplaas-uitbreiding verdrink
Terwyl ’n Casablanca-ma rou oor haar vyfjarige seun wat op Sondag, 12 Julie, verdrink het, eis die gemeenskap antwoorde oor…
-
VSA bly Iran aanval terwyl koste van oorlog $37 miljard verbysteek
Nuwe Amerikaanse lugaanvalle het Woensdag lugverdedigingstelsels in Teheran geaktiveer nadat president Donald Trump gewaarsku het dat hy “nog nie klaar…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









