Nuus
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 24 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Ramaphosa se erfenisboodskap
Pres. Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners vandag op Erfenisdag opgeroep om die land se uiteenlopende geskiedenisse, tale en kulture as ’n…
-
‘Arrestasie of geskiet’
Vra jy Fadiel Adams, leier van die National Coloured Congress, oor die druk op hom van die Madlanga-kommissie en sy…
-
Brown Mogotsi bly agter tralies ná 3de borgtogaansoek misluk
Omstrede sakeman Oupa Brown Mogotsi sal in aanhouding bly nadat sy derde borgtogaansoek in die Johannesburgse landdroshof van die hand…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 23 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Bek-en-klouseer: Nog te vroeg om te dink aan keerpunt
Selfs al is nagenoeg nege miljoen diere landwyd teen bek-en-klouseer (BKS) ingeënt, is dit volgens landbou-organisasies te vroeg om te…
-
Shadrack Sibiya in die hof oor verkragting- en seksuele teisteringsaanklagte
Lt.genl. Shadrack Sibiya het Dinsdag in die hof verskyn op aanklagte van verkragting en seksuele teistering, wat die kollig verder…
-
Swanger vrou onder 11 wat in Durbanse massa-skietery vermoor is
Gewapende mans het ’n huis in die KwaMakhutha-township in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet, het die premier van KwaZulu-Natal,…
-
Hoe werk polisie se keuring, wil Kaapse Forum weet
Dit is die polisiediens se verantwoordelikheid om meer moeite te doen om te verseker aansoeke kom uit die verskillende groepe…
-
Roets se kruise ‘verteenwoordig wit en swart’
Rye en rye en rye wit kruise gaan Saterdag 26 September vir die dag in ’n park in Washington opgerig…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









