-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 25 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
6 maande van die Iran-oorlog: Straat van Hormoes steeds die grootste drukpunt
Ses maande ná die uitbreek van die Midde-Oosterse oorlog bly die strategiese Straat van Hormoes grootliks verlam, met duisende seevaarders…
-
Grandi stap oor na die DA
Grandi Theunissen, voormalige VF Plus-koukusleier in die Tshwane-metroraad, het bedank as lid van die VF Plus. Theunissen het vanoggend in…
-
Grandi Theunissen los VF Plus
Grandi Theunissen, voormalige VF Plus-koukusleier in die Tshwane-metroraad, het bedank as lid van die VF Plus. Theunissen het vanoggend in…
-
‘My plek in die geskiedenis’
Islands in the Stream, 9 to 5, Jolene . . . Ai, Dolly – we will always love you (onthou,…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 24 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
KYK: Seldsame haai spoel uit in Weskus
Die karkas van ’n uiters seldsame grootbekhaai het Saterdag, 22 Augustus, in St. Helenabaai se hawegebied langs die Pioneer Fishing-visfabriek…
-
Polisielid deel van 4 wat in afpersingsaak in Bellville-hof moet verskyn
Vier mans, onder wie ’n polisielid, word Dinsdag, 25 Augustus, weer in die Bellville-landdroshof verwag in verband met ’n beweerde…
-
Gewapende man in Robertson doodgeskiet
’n Swaarbewapende man wat inwoners van ’n plaas in Robertson glo nege maande lank geterroriseer het, is verlede Maandag in…
-
4 verdagtes nou in aanhouding in die moordsaak van bokslegende Zolani Tete
Daar is nou vier verdagtes in aanhouding in verband met die moord op die Oos-Kaapse kampioenbokser Zolani Tete. Tete (38)…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










