-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 19 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Verbyvlug: Airlink moet nou op die BLO reageer
Al het die Burgerlugvaartowerheid (BLO) ’n verslag met bevindings aan Airlink oor sy omstrede verbyvlug by die Kaapstad-stadion gestuur, is…
-
Opinie: Navi Pillay se Nobelprys vir vrede wys openbare steun vir ’n internasionale regsorde wat onder druk is
Die toekenning van die Nobelprys vir vrede hierdie jaar aan die gerekende Suid-Afrikaanse regsgeleerde en internasionale regter Navanethem “Navi” Pillay…
-
A-pokke: 4 nuwe gevalle stoot SA se totaal op na 26 sedert begin vanjaar
Die Wes-Kaap het die meeste gevalle aangeteken met 18 bevestigde infeksies, gevolg deur Gauteng met drie, die Oos-Kaap met twee,…
-
Kroonstad-gebied steeds boaan die Vrystaatse lys van bek-en-klouseergevalle
Die Vrystaat het die afgelope week geen nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) aangeteken nie, maar 28 gevalle bly aktief en…
-
Oplossing vir bobbejane in Skiereiland steeds onbereikbaar
’n Heining en twee primatoloë aan weerskante daarvan – twee teenoorgestelde menings oor “oplossings” vir die konflik tussen inwoners van…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Twee Maandag in hof ná moord op taxi-eienaars naby Kaapstad
In ’n doelgerigte poging om taxiverwante geweld wat van tyd tot tyd in die Wes-Kaap kop uitsteek, hok te slaan,…
-
Wes-Kaap ma op soek na enigste dogter: ‘Ek wil nie op ’n lyk afkom nie’
Die onsekerheid oor waar haar enigste dogter is, laat Sophia Arnoldus (66) van Franschhoek met ’n swaar hart terwyl sy…
-
#CelebrateALife Is jou geliefde se naam dalk op nuwe NSRI-reddingsboot?
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se nuutste reddingsboot vir oopsee-reddingswerk is Saterdag by Club Mykonos geseën en gedoop. Die boot dra…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










