-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 16 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
DA se Helen Zille: ‘Dit is Johannesburg se laaste kans’
Sy is oral. Op jou sosiale media platforms, in die nuus en in Johannesburg oral teen die lamppale. Daar was…
-
Wêreldvoedseldag: Suid-Afrikaners mors tonne kos terwyl miljoene honger bly
Suid-Afrika vermors jaarliks na raming 10,3 miljoen ton kos terwyl miljoene mense sukkel om voedsame maaltye te bekostig. Dié probleem…
-
Fannie Masemola keer terug as polisiehoof
Pres. Cyril Ramaphosa het die skorsing van genl. Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, beëindig. Masemola hervat sy volle pligte op Maandag,…
-
SA brandstofswartmark reeds miljarde werd
Dis nie net bomskok nie, dis ’n behoorlike petrolskok! Dis angswekkend om jou brandstoftenk vol te maak – en daar…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 15 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Afgedankte polisiesersant aangekla van brandstofkaartbedrog
’n Afgedankte polisiesersant van Hertzogville in die Vrystaat word strafregtelik vervolg ná ’n ondersoek deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se…
-
Konstitusionele hof beslis 181 ANC-kandidate moet op die stembrief wees
Die ANC het op die nippertjie verhoed dat hulle uit ses munisipaliteite uitgesluit word nadat die konstitusionele hof beslis het…
-
Saaiboere se sak geruk, juis noudat volgende oes gevestig moet word
Die skerp styging in brandstofpryse dreig om Suid-Afrikaanse saaiboerdery se winsgewendheid verder te knou, juis wanneer groot bedrae bestee moet…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 14 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










