-
Groot koue eers verby
Die bibberweer is aan die wyk, maar die foto’s wat die week wyd en syd geneem is in dele waar…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 12 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Afrikaanse Taaldag: Vinnige vingers en skerp taalvaardighede kraai koning by Woordmeesters-eindstryd
Die finale ronde van Woordmeesters het vandag by Akademia se Leriba-kampus plaasgevind, waar taalvaardigheid, algemene kennis en vinnige denke op…
-
Sege vir Wildekus-gemeenskappe: Hof beslis Shell en Impact Africa mag nie eksploreer
Shell en Impact Africa sal ’n nuwe aansoekproses moet begin as hulle weer buitelandse olie- en gaseksplorasie aan Suid-Afrika se…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
’n Fel woorde-oorlog oor die reg van private moedertaalonderrig in die hoëronderwyssektor het losgebars ná uitlatings deur dr. Naledi Pandor.…
-
VF Plus se Tshwane-hoës in Grondtwis: Mulder laat kop rol
’n Twis tussen leidende figure in die VF Plus in Tshwane het tot ingryping deur die party se nasionale leierskorps…
-
‘Ons gaan nie toestemming vra nie,’ sê Flip Buys
’n Herrie oor private moedertaalonderrig het losgebars ná uitlatings deur dr. Naledi Pandor, oud-ANC-politikus en voorsitter van die Nelson Mandela-stigting…
-
VF Plus se Tshwane-hoës in Grondtwis: Mulder laat kop rol
Die VF Plus se grootste magsbasis is in die Tshwane-metro waar hulle 17 lede in die koukus het. Tot onlangs…
-
Sojaboonstryd bars oop: Graan SA vat JSE se prysbesluit aan
Suid-Afrikaanse graanprodusente het Donderdag hul stryd teen die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) se besluit oor sojaboonprysbepaling na die hart van die…
-
Regering ontplooi bykomende hulpbronne na mynramp in Rustenburg terwyl dodetal tot 14 styg
Waarnemende nasionale polisiekommissaris, Lt.genl. Puleng Dimpane, het bykomende gespesialiseerde kapasiteit ontplooi om voortgesette reddings-, herwinnings- en ondersoekoperasies te ondersteun ná die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










