-
Munisipale bestuurder borgtog geweier in korrupsiesaak van R24 miljoen
Die landdroshof in Mokopane het borgtog geweier aan die bestuurder van die Mogalakwena-munisipaliteit, Morris Maluleke (43), wat teregstaan op aanklagte…
-
Trump besef glo Republikeine sal Huis verloor
Hy weet eintlik al self hy het verloor, erken Donald Trump, die Amerikaanse president. Op Dinsdag 3 November is dit…
-
Malcolm is ’n Bul!
Almal het gegis en gewonder, maar ons kan onthul: Malcolm Marx sluit eersdaags by die Bulls aan. Hy het geteken…
-
VRK: Matfield en Kitsie verskil oor gehalte
Almal hoef gelukkig nie altyd saam te stem nie. Die voormalige Springbokke Victor Matfield en Steven Kitshoff verskil oor aspekte…
-
Atiesjoe! Nies jy ook meer?
Snesie vir jou? Dit is ’n gehoes en proes deesdae – en nou weet ons waarom. ’n Studie toon stuifmeel,…
-
Rekordlae opkoms voorspel
“Ag nee! Dis nie die opskrif wat ek wil sien nie!” sê een van ons joernaliste in die kantoor tydens…
-
‘Ek is Gantane, nie Siya nie’
Nee, Siya! Hoe kon jy! Gantane Kusch sê hy moes self verstaan hoekom Siya, die karakter wat hy in die…
-
Oppiwater: Wen ’n reis op dié boot
“Daar is nie stukkende robotte, lang gras, politiek, verkiesings of padblokkades nie. Jou grootste uitdagings is om betyds by die…
-
DA-koukusleier in die Vrystaat by sy huis doodgeskiet
Die uitvoerende burgemeester van die Metsimaholo plaaslike owerheid, Jack Malindi, het Dinsdag met “skok en diepe hartseer” verneem van die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










