-
Oogpunt: Ons luggehalte ook gekaap
Die skokverslag van die Air Quality Index (IQAir), waaroor Die Papier verlede week verslag gedoen het, wys dat Suid-Afrikaners lank…
-
Wenbrief van die week: Verkleinwoorde is vir babas en kleuters
André Schwartz se skrywe “Laat dié daggie eerder wyk” in ’n vorige uitgawe het betrekking. Ek stem volmondig met hom…
-
Meer as net ’n hond
Oor die jare op ’n plaas in die Waterberge was honde uit ’n veiligheidsoogpunt ’n noodwendige noodsaaklikheid. Hulle was daardie…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die Greatest Rivalry-reeks, Curriebeker en ’n splinternuwe rubriek deur voormalige Bok-kaptein Bob Skinstad . . . Die Papier is oudergewoonte…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die tiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Prof. Hein Willemse: Dís hoekom ek ná my aftrede eintlik nog nie opgehou werk het
Ons gesels virtueel op ’n sonnige Vrydagoggend. Hein Willemse – emeritus professor in letterkunde en teorie – sit in sy…
-
Oogpunt: Die gevoel onder Afrikaners
Die afgelope week of twee was daar heelwat energie los rondom ’n berig wat News24 as ondersoekende joernalistiek geplaas het…
-
Die WAT se woord van die week
hookah-pyp(ook sonder ’n koppelteken hookahpyp) (hoo-kah-pyp) s.nw., hookah-pype. (hookah: <Hindi of Oerdoe huqqā <Arab. ḥuqqa, “kissie, fles”, wat verwys n.d.…
-
Gen Z’ers en die voortslepende stroping van selfvertroue
’n Gedurige oorlading met brokke inligting aanlyn waarvan jongmense dikwels sukkel om sin te maak, het die wieletjies in my…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









