-
Wenbrief van die week: Die verskil tussen bestuur en leierskap
Met elke bewindsoorname het ministers vals verwagtinge geskep en onuitvoerbare beloftes gemaak. Min het egter van hul beloftes gerealiseer, tot…
-
Quo Vadis? ’n Ander perspektief op Witkruis-projek in VSA
Slegs ’n oningeligte sou ontken dat ons ’n ernstige misdaadprobleem in Suid-Afrika het. Ek het mense geken wie se lewe…
-
Gen Z sê genoeg is genoeg: Wys my die regte jy
Die dae van die perfekte Instagram-lewe, waar elke foto sorgvuldig beplan, geredigeer en gefiltreer word, begin sy glans verloor. Vir…
-
Kyk watter verskil een week in die spotprentwêreld kan maak . . .
Ai, dis soms baie swaar om te besef watter verskil een enkele week in die spotprentwêreld kan maak. In 25…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Al is die dae van beurtkrag (minstens waarskynlik voor die verkiesing) verby, weet almal teen die tyd Johannesburgers is gereeld…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 18de uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Smaak verskil; dankie, ‘Papier’
Smaak verskil, lui die spreekwoord. Tereg ook. Veral as dit by nuus kom. Verlede week sien ek dat ’n berig…
-
Geslagsgeweld: Planne, g’n uitvoering
Die lyk van ’n vrou is onlangs in ’n dam in Soweto gevind. Ons sou waarskynlik nooit van haar gehoor…
-
Wenbrief van die week: Eenheid is meer as ’n Bok-wedstryd op ’n Saterdag
Daar is net één Suid-Afrika. Net een wêreld. Een “Ons”. Laat ons dit nie vermors met voortdurende getwis, verdeeldheid en…
-
Wie is nou eintlik die hoipolloi?
’n Vriendin was onlangs verbaas om te hoor “hoipolloi” verwys nie na deftige mense nie, maar juis na die gewone…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










