Motorhandelaars wat al meer as 20 jaar deel is van die Onafhanklike Motorhandelaarsvereniging is onlangs vereer.
Shoppers visiting Woolworths stores over the weekend may have been surprised to find K9 sniffer dogs on patrol as the retailer stepped up security across the country following two explosions…
Two men aged 42 and 46 have been arrested on the R82 near Kragbron after police intercepted a grey GWM bakkie believed to have been stolen in Bloemfontein.
Inskrywings kan nou gedoen word vir die ATKV en Pasteur-ooghospitaal se oogkunskompetisie.
Twee kunstenaars wat vanjaar sterk op die Vrystat Kunstefees se program uitstaan, is Jacobus Silwer en Nelmari Oosthuysen.
Die kampioenskap is ‘n platform waar topveilingmeesters hul vaardighede voor ’n gehoor van eweknieë, beoordelaars en hoogwaardigheidsbekleërs ten toon stel.
‘n Onderwyseres van Grey-kollege primêr wag vir ‘n longoorplaning terwyl sy 24 uur/dag aan suurstof gekoppel is.