Lyric Landscapes word Donderdag 16 April om 19:00 in die Odeion-ouditorium by die Universiteit van die Vrystaat (UV) opgevoer.
Young and professional chefs, aspirant chefs and all foodies are invited to visit this year’s InfoChef Event on 16 and 17 March.
Tristan Kearney (20) wat skuldig gepleit het op drie aanklagte van strafbare manslag, is ‘n vonnig van korrektiewe toesig opgelê.
Die Vrystaat Cheetas speel Saterdag om 13:00 teen Oostelike Provinsie op Shimlapark in Bloemfontein.
Die Karoo Kunslied word spesiaal na Bloemfontein gebring deur die ATKV-tak Gemeenskapsteater.
‘n Geliefde oor-, neus- en keel-spesialis van Bloemfontein, dr. Ludwig de Jager, is Dinsdag in die Mediclinic Bloemfontein oorlede.