Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Skole
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks gaan oor “meer as net wenners”
Die wenskole in al die afdelings van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is aangekondig.
-
Toer laat geskiedenis deur ervarings leef
Die hoërskoolleerders van Die Voortrekkers van oor Suid-Afrika en Namibië heen het van 6 tot 10 Augustus aan die Nasionale Verkennertoer en Jeugberaad deelgeneem. Die vyfdaagse program het die leerders […]
-
Hoor hier, dís nou interessant
Kyk die potgooie Weet jy van wetenskap? deur Anien van Niekerk en leer sommer baie oor die wêreld om en in jou.
-
Aksie in die Wesgrow-reeks tot aan einde
Die laaste groot sportdae in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks het die naweek op 1 Augustus plaasgevind.











