NOG FOTO’s: Matrieks groet hul skoolloopbaan met glans

By Hoër Meisieskool Oranje se matriekafskeid was die tweeling McKenna en Danyelle Pienaar. FOTO: Verskaf

Daar was groot opwinding die afgelope weke onder matrieks van 2026 toe hulle hul skoolloopbaan met glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat BloemNuusExpress van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na lientjie.mentz@novusmedia.co.za of per WhatsApp na 083 709 0809.

LEES OOK: Matrieks groet hul skool met swier en glans

Chante Vorster en haar metgesel van CVO Orania. FOTO: Cherise Barnard fotografie

Elanelle Strydom en Rico Kellerman van die Hoërskool Jim Fouché. FOTO: Sweet Fragrance Photography

Mei-Shiang Dirks en Jeremy Kruger van Hoërskool Bloemfontein. FOTO: Karryn Coetzer. 

Cherean Robbertze en Armand Blom van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Cole's Photography
Cherean Robbertze en Armand Blom van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Cole’s Photography
Rico Huisamen van die Hoërskool Sentraal en Lee Ann van der Walt.  FOTO: Jennifer Caroline Photography

Justin Van Lingen en Telana Moss van die Hoërskool President Steyn. FOTO: Michele

Carla Dirker en Dihan Janse van Rensburg van Hoërskool Jim Fouche. FOTO: Verskaf

Lozinda Van Schalkwyk van die Hoërskool Hennenman. FOTO: Tersia Knox

Lehan du Toit ( Hoërskool Sentraal) en Janelle Theron
FOTO: Janine van Zyl Photography
Lehan du Toit van die Hoërskool Sentraal en Janelle Theron. FOTO: Janine van Zyl Photography
Brandon Basson van Hoërskool Fichardtpark en Jolene Peens. FOTO: Robyn Allen
Brandon Basson van Hoërskool Fichardtpark en Jolene Peens. FOTO: Robyn Allen
By Hoër Meisieskool Oranje se matriekafskeid was die tweeling McKenna en Danyelle Pienaar. FOTO: Verskaf
By Hoër Meisieskool Oranje se matriekafskeid was die tweeling McKenna en Danyelle Pienaar. FOTO: Verskaf
Rico Huisamen van die Hoërskool Sentraal en Lee Ann van der Walt.  
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article