Daar was groot opwinding die afgelope weke onder matrieks van 2026 toe hulle hul skoolloopbaan met glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat BloemNuusExpress van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na lientjie.mentz@novusmedia.co.za of per WhatsApp na 083 709 0809.

LEES OOK: Matrieks groet hul skool met swier en glans

Kirstin Booysen van Oranje Meisieskool en Lyndon Dick. FOTO: Harmse Photography

Mia Riesenbeek van Zastron Gekombineerde Skool. Foto: Dr Lynette Fouche

Tineke Janse van Rensburg en CJ Pretorius van Hoërskool Jim Fouche. FOTO: Harmse Photography 

Identiese tweeling van Hoërskool Jim Fouche saam met identiese tweeling van Somerset-Wes. Cobus en Niel Wilken, Aney en Karmen Fourie. FOTO: Lin-mari Albertse

Melissa Nel van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Karin le Roux

Miqnia Coetzee en Stefan Labuschagne van die Hoërskool Jim Fouché. FOTO: Two Bees Photography

 Cheri van Eeden van Hoërskool Jim Fouche en Jayden Mayger. FOTO: Yolandie Botha Fotografie

Maruchelle Albertyn en Juan Dreyer van Hoërskool Sentraal.  FOTO: Tharine photography 

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article