Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Municipalities
-
Optoggangers eis optrede teen onwettige immigrante in Mangaung
Sowat 600 optoggangers het Dinsdag 30 Junie vreedsaam deur Bloemfonatein se strate beweeg om versoekskrifte aan die premier te oorhandig.
-
Verligting met uitstel van R50-heffing op elektrisiteit in Mangaung
In ‘n verrassende besluit is die R50 heffing op elektrisiteit wat van 1 Julie sou geld, Maandag laatnag op ‘n raadsvergadering geskrap.
-
The 30 June march in Bloemfontein will be peaceful, says organiser
With the SAPS on high alert for the nationwide protest on Tuesday 30 June, the local in organizer of the march in Bloemfontein promises discipline.
-
Laat betaling van metro-werkers nie weens tekort aan fonds, sê More
Die laat betaling van werknemers van die Mangaung-metro, is volgens die stadsbestuurder weens administratiewe uitdagings.
-
Ná jaar staan onkruid borshoogte en baljaar net die dassies in ‘opgeknapte’ dieretuin
“Die hele dieretuin moet oorgedoen word. Dit sal sowat R300 000 kos om al die geboue en hokke plat te stoot sodat daar met ‘n nuwe plan begin kan word.”
-
Bloemfontein se dieretuin: Mangaung se planne op dreef, of nie?
Die Mangaung-metro sê hoewel daar nog geen datum is vir die heropening van die dieretuin nie, opgraderings vorder.
-
Nat pad by sirkel in Albrechtstraat gevaarlik weens waterlekplek
Water wat oor die pad lek by die verkeerssirkel in Albrechtstraat by Preller Walk, skep gevaarlike toestande vir motoriste.
-
Landfill tariffs: Implementation delayed while Mangaung tackle challenges
The Mangaung Metro announced the temporary delay of the new landfill site tariffs due to numerous challenges.











