Worcester Standard & Breederivier Gazette
-
Drie jaar ná die moord op Christina Walters, ‘n boervrou van die Ceres-Karoo, is haar drie moordenaars gevonnis nadat hulle ‘n skuld- en pleitooreenkoms met die staat aangegaan het.
-
Die Suid-Afrikaanse Junior Toutrekkampioenskap het die afgelope naweek op Hoërskool Robertson se terrein plaasgevind.
-
Daar is ‘n skrywe aan politieke partye en die parlement gestuur om dringende ingryping te versoek met die gesloer met pensioenregstelling vir gewese staatsamptenare.
-
Llowellyn Syce. skoolhoof van die Breedevallei Vaardigheidskool het op 8 Maart sy heup gebreek nadat hy saam met vyf leerders die 109km Cape Town Cycle Tour- roete aangedurf het.
-
Die 64-jarige vrou is vermoedelik verwurg ná sy in haar huis oorval is, het die Worcester-polisie gesê. Daar was wurgmerke en bloed aan haar mond.
-
Een van die rowers het die ambulans se deur oopgepluk, gevloek en gesê hy wil die tablet hê. ‘n Stoeiery het binne in die ambulans ontstaan.










