Worcester Standard & Breederivier Gazette
-
Meiringspoort is closed due to flooding; motorists should use alternative routes and exercise caution in affected areas.
-
Langebergers is dankbaar vir die reën ná kommer oor damme se lae watervlakke en droë krane. Inwoners van Montagu moes onlangs baie spaarsaming met hul water werk nadat die hooftoevoerpyp […]
-
Terwyl hy oor die reëling van die Nekkiesbrug getrek het en besig was om sowat 100 m ver na onder te val, was hy daarvan oortuig sy einde het aangebreek. […]
-
Twee van die drie grootste pampoene wat aan die Groot Pampoenfees in Heidelberg deelgeneem het, is in die Nuy-vallei buite Worcester gekweek. Die fees, wat besoekers en pampoene van wyd […]
-
Boekliefhebbers kan daarna uitsien om van 7 tot 9 Mei weer na hartelus te snuffel by die groot jaarlikse Eseltjiesrus Boekefees. Daar is duisende tweedehandse boeke en talle splinternuwes om […]
-
Grandfather (58) from De Doorns sentenced to 25 years for raping 14-year-old granddaughter at Orchard. 5 years suspended after guilty plea.
-
‘n Vyftienjarige seun van Rawsonville is voor sy ouerhuis doodgery.










