Noordkaap Bulletin
-
Blaai deur die gratis aanlynpublikasie van NoordkaapBulletin 30 April 2026 en lees deur die berigte en advertensies.
-
‘n Somber prentjie van sistemiese mislukking, swak finansiële bestuur en ‘n tekort aan vaardighede in Noord-Kaapse munisipaliteite word in ‘n MRK-verslag geskets.
-
A man has been sentenced to life imprisonment after striking a woman on the head with a hammer, and raping her.
-
The Sol Plaatje University in Kimberley conferred qualifications on more than 1 500 graduates during its 11th year of graduation ceremonies.
-
Ondanks besware van ‘n advokaat van Kimberley en haar pa, voormalige skoolhoof, wat van moord aangekla word, is bepaal dat die verhoor vanjaar moet begin.
-
Since 2019, the Foundation for Alcohol Related Research has worked closely with the Britstown community on preventing foetal alcohol spectrum disorder.
-
Noord-Kaap se Hungry Lions bly onverskrokke in die Motsepe Foundation-kampioenskapsreeks, en is tans tweede op die puntelys.
-
Is mense dan so moeilik? Of dink ons mense is moeilik as hulle van ons verskil? Of het mense gewoon net so geword dat hulle hul sin moet kry in alles?
-
Gedurende daardie jaar het my ma my keer op keer op keer herinner aan hoeveel moeite ek haar met my hoofmeisieskap besorg. Dit was verwyt op verwyt op verwyt.
-
Blaai deur die e-publikasie van NoordkaapBulletin 23 April 2026.










