Noordkaap Bulletin
-
Digital tools open doors to learning and connection, and quietly reshape how families relate, rest, and care for one another. Are digital devices your family’s servant or master?
-
Ter wille van vrede vir die gemoed in ‘n wêreld vol onvrede: Die WGO sê dié nuutste voorkoms van die Hantavirus is nie die begin van ‘n pandemie nie; ook nie ‘n nuwe virus nie.
-
Soms moet ‘n mens omdraai en wegstap. Van ‘n situasie. Van ‘n konteks. Dikwels probeer ons dinge aan die gang hou wat dit nie werd is nie.
-
Blaai deur die aanlynpublikasie van NoordkaapBulletin van 14 Mei 2026
-
Met die verskyning van hierdie rubriek is die 15 jaar mylpaal bereik. Wat ‘n wonderlike voorreg om weekliks gedagtes, gebeure, teleurstellings, vreugdes en meer te kan deel.
-
Budgie Blou weet hul “band” is die wêreld vooruit. Die “sound”, die “look”, die “vibe”. Lirieke ook. Dit is nou al maande dat hulle soggens “jam” op die boomtakke,
-
Narsiste lieg. Blatant. Sonder om ‘n oog te knip. Sonder om wakker te lê. Om redes wat vir min mense sin maak.
-
Blaai deur die gratis digitale koerant van NoordkaapBulletin 7 Mei 2026
-
Ja, sou pa sê, Sondag is Sondag. Dit is asof die bekommernis van die week minder is, asof die gejaag so ‘n oomblik nagelaat word en asof almal en alles net bietjie oorbegin.








