Helena Barnard
-
Blaai deur die nuutste aanlynpublikasie van NoordkaapBulletin 17 September 2026
-
‘n Voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Upington het skuld erken op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte van geldwassery.
-
Koue, nat en winderige toestande word vir die res van die week vir dele van die Noord- en Wes-Kaap voorspel.
-
Skoolonderrig sal Dinsdag 15 September in alle distrikte van die Noord-Kaap hervat word ná sommige skole Maandag gesluit was weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat veral vir die Namakwa-distrik uitgereik is.
-
Two suspected poachers in the Kruger National Park encountered a herd of elephants and fled in different directions. The body of one poacher was later discovered after his accomplice reported him missing and led rangers to the location
-
Three officials of the JTG District Municipality who stand accused of allegations of corruption, fraud, cyber fraud, cyber forgery, uttering, and contraventions of the MFMA will appear in the Specialised Commercial Crimes Court in Kimberley in October.
-
Alle skole in die Namakwa-distrik van die Noord-Kaap is vir vandag, Maandag 14 September, gesluit weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat vir die distrik uitgereik is.
-
Nagenoeg 1 200 atlete van 16 lande neem eersdaags aan vanjaar se Toutrek Wêreldkampioenskapsbyeenkoms in die Hartenbos-amfiteater by Mosselbaai deel.










