Helena Barnard
-
Suspended police Sergeant Fannie Nkosi has formally resigned from the South African Police Service (SAPS) while in custody facing serious criminal charges.
-
Why not try this dessert recipe, with the approaching festive season in mind? Imagine golden layers of buttery filo pastry with a filling of brandy-soaked South African raisins, ground almonds, thinly sliced apples and jewel-like pomegranate seeds.
-
Two Lesotho nationals have been sentenced to life imprisonment after an ambush at a taxi rank at the Maseru Border Post.
-
An unprecedented security force of 70 000 police officers was mobilised in France as the nation braces for what authorities fear could be another weekend of violent unrest.
-
The unlawful removal of 174 election campaign posters in Hertzogville – valued at more than R32 000 – led to a case of theft being registered with police.
-
Adv. Celeste Nameka, wat op borgtog vrygelaat is in ‘n saak waarin sy en twee ander van onder meer moord aangekla word, het weer in die hof verskyn op nuwe aanklagte van sameswering om moord te pleeg, asook dwelmhandel.
-
Ma het gesê die bos om jou word leeg gekap. En dan is dit jou beurt. Wie weet wanneer? Ons weet nie. Daarom moet ons werk asof dit nooit gaan gebeur nie, maar leef asof dit elke dag ons beurt is.
-
Medelye stroom in ná die 53-jarige Eunice Nortman aan haar beserings beswyk nadat ‘n voertuig bo-oor haar gery het terwyl sy ‘n voetoorgang oorgesteek het.
-
Caps Lock-gedrag – wanneer iemand alles in hoofletters tik – herinner so bietjie aan die huidige politieke landskap in Suid-Afrika en dit wil voorkom asof sommige politici boonop Caps Lock kan praat.
-
Inwoners van tehuise en sentrums vir bejaardes en mense met gestremdhede kan dié Saterdag vanuit hul eie ruimte gratis ‘n musiekaand met Elvis Blue en Prop “bywoon”.










