Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag…
Die twee spanne het mekaar in nat omstandighede op die rugbyveld getakel vir ‘n harde wedstryd wat naelskraaps gewen is.
Touwpark het die rugbyspan Hamiltons RVK hard laat werk vir hul oorwinning op hul tuisveld die afgelope naweek.
Worcester Villagers het hul buurspan Rawsonville United oortuigend gewen.
Villagers Montagu is verlede Saterdag deur Blue Birds Bonnievale uitoorlê in die Grootuitdaagbeker-kragmeting op die Happy Valley-sportterrein.
Young Hamiltons teken ‘n oortuigende wen aan teen die rugbyspan van Rawsonville United.
Die Boland-rugbyunie se klubkampioen, Robertson Town, het die afgelope Saterdag (12 April) heeltemal te veel skietgoed vir sy buurman, Rangers Robertson, gehad. Die twee het mekaar die afgelope Saterdag in…
Norman Evertson MONTAGU – Villagers Montagu, of “Sesduim”, soos die span ook bekend staan, het verlede Saterdag (22 Maart) vriend en vyand verras toe hy sy hoog aan- geskrewe naamgenoot,…
Norman Evertson WORCESTER – ‘n Rugbyles! Dis hoe die Grootuitdaagbeker-kragmeting tussen Young Hamiltons en Villagers Montagu beskryf kan word. Dié wedstryd wat verlede Saterdag (22 Maart) op die Esselenpark sportterrein…
Trevor Human In ‘n skouspelagtige rugbystryd tussen die twee voorste spanne in die Boland-streek se Uitdaagbeker-kompetisie het die Alberts-rugbyklub van Worcester en die Proteas van De Doorns (bekend as die “Prouks”)…