Standing at the crossroads of Grade 11 or matric, the question “What’s next?” can feel overwhelming. With countless career paths and study options ahead, making informed decisions has never been…
Ds. Betty Wanza is die eerste dowe vroueleraar in die land en sy beywer haar om die Boodskap so duidelik moontlik oor te dra.
Kansa ondersteun kankerpasiënte emosioneel en help ook met toerusting wat hulle gedurende behandeling nodig mag hê. Hulle het n wye reeks ondersteuningsdienste.
Die fees vier 25 jaar van kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n propvol program vol verskeidenheid.
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
Sy liefde vir sport en drama het hom voorberei vir dié rol in die vermaaklikheidswêreld, sê Francois Prinsloo.
Dit kan help om die druk op infrastruktuur wat onder druk is as gevolg van hoër toeristegetalle, te verlig.