Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oompie se vrou geskiet
Febe Cupido, die vrou van pastoor David “Oompie” Cupido, eienaar van die omstrede geldmaakskema 4th Power Investments, is vroeg Donderdagoggend na die Worcester-hospitaal gehaas nadat sy in die been geskiet is in ‘n vermoedelike sluipmoordaanval.
-
Bendegeweld: Eenjarige met klip doodgegooi
’n Eenjarige seuntjie is kort voor 16:00 vanmiddag in die Worcester-hospitaal dood nadat hy glo teen die kop getref is met ’n klip tydens bendegeweld in Avianpark, Worcester. Volgens inligting […]
-
‘Elders’ ‘n reis na jou hart se binnekamers
‘Elders’ is nie ’n reisjoernaal nie. Dis nie ’n gids wat jou sal vertel waar op die Camino de Santiago jy die beste slaapplek, of lekkerste tapas gaan kry nie. Elders is ’n kopreis, ’n reis na die binnekamers van…
-
Munisipale wetstoepassers gooi mans met appels
In wat beskou kan word as ‘polisiebrutaliteit’ het etlike munisipale wetstoepassers vier mans naby Villiersdorp langs ‘n pad teen ‘n bergrand laat staan en teiken gegooi na hulle met appels. In die video kan gehoor word hoe die beamptes lag…
-
Kampeer is nie vir sissies nie
“Jy weet wat hulle sê van trouman soek? Hy moet ’n tent kan opslaan,” sê die oom met ’n knipoog in my rigting. Ek kan darem braai, dink ek by myself, skryf Rick Marais.
-
Bekkige Jamie gaan Jakaranda FM toe
Die Worcesterse rymkletser en petroljoggie Jamie ”Jamo B” Arnoldus gaan eersdaags die betonoerwoud aandurf waar hy as ’n intern by een van die land se grootste onafhanklike radiostasies begin werk.
-
Jou hande tel, by die huis én by die werk.
Vir die meeste ma’s wat voltyds werk, voel dit mos teen Woensdag of dit al eintlik Vrydag moet wees.
-
Ruim huis met oopplan-leefstyl
Dié dubbelverdieping-woning, geleë in ’n stil omgewing digby die aftreeoord, met panoramiese uitsigte vanaf die balkonne, bied ’n kroeg asook braai-area en ’n oopplan-kombuis wat vloei na die leefarea sowel as die eetkamer.
-
-
Musiek uit amperse wit olifant bekoor wêreldwyd
Die tafelharpspeler van Worcester, Doreen Abrahams (72), was ses jaar oud toe haar pa haar op die verhoog staan gemaak het. En dáár het haar liefde vir musiek begin.










