Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Van Worcester na Finland met karaoke
Twee Worcesteriete, Cordiël Witbooi en Aurin Davids, gaan in Finland karaoke sing.
-
15-year-old Zwelethemba boy drowns
BREAKING NEWS: A 15-year-old boy from Zwelethemba in Worcester drowned on Friday when he and six of his friends went swimming.
-
Grusame ongeluk eis een, drie beseer
‘n Noodlottige ongeluk Woensdag op die N1 by Worcester het die lewe van een persoon geëis. Gerugte op sosiale media dat die verkeersdepartement nie op die toneel was nie, is nie waar nie, sê verkeershoof Kenny Africa.
-
The All-New Renault Duster redefines tough
The New Renault Duster is here, and it’s obvious to see why it’s been deemed “The unstoppable SUV”.
-
Man verdwyn spoorloos uit De Doorns
Morné Olivier se familie is rasend van bekommernis oor hom. Familie van ‘n man wat werk by Kaap Agri in De Doorns is rasend van kommer nadat hy die afgelope […]
-
Rawsonville-inwoners betoog oor grond
Inwoners van Spokiesdorp en Hamat Pieterse Square by Rawsonville het Saterdagoggend n optog na die Breedevallei-munisipaliteit se kantore op die dorp gehou om grond te eis.
-
Bendeskietery op video
Die bendegeweld in Riverview, Worcester, het gister weer opgevlam met skietvoorvalle wat helder oordag in die gemeenskap plaasgevind het. Verskeie viseos het op sosiale media die rondte gedoen. Volgens die […]
-
Gemeenskap vra geen borg vir skieter
Die gemeenskap het vanoggend by die hof in Worcester ‘n petisie geteken om te vra dat die man wat aangekla word dat hy ‘n informele skrootversamelaar Vrydag in die dorp se nywerheidsgebied na bewering doodgeskiet het, nie borgtog moet kry…
-
Verdagte in skietvoorval bly eers in aanhouding
Die verdagte in die skietvoorval waarin ‘n man vroeër vandag in Kronestraat in Worcester se nywerheidsgebied doodgeskiet is, sal eers in aanhouding bly.
-
De Wet Hugo vertel oor sy skryfwerk
Rick Marais van Standard het met die bekende jeugboekskrywer De Wet Hugo gesels. Hugo, ’n oud-Worcesteriet, het meer vertel oor sy lewe as ’n skrywer en oor sy boeke in die Grilgrypers-reeks.








