Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Internetprobleme opgelos
Die probleme wat die Worcester-biblioteek die afgelope paar weke met internettoegang vir die publiek ondervind het, is opgelos en mense kan nou weer die tien beskikbare rekenaars daar gebruik.
-
-
Blinde amper onder bus se wiele
’n Siggestremde inwoner van Worcester is onlangs amper raakgery deur ’n bus – wat volgens ooggetuies doodeenvoudig die padreëls verontagsaam het.
-
Mening: Kwaad vir die regering? Hulle doen dan niks!
Die Vryheidsmanifes was veronderstel om die lewensomstandighede van gewone burgers – en nie dié van die leiers nie – te verander, skryf Cliffie September.
-
Lewenslank vir Beatrice se moordenaars
Die drie mans wat Beatrice Manuel (55) in 2019 in ’n rooftog in Worcester doodgeskiet het, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
-
Geliefde Bendré se gedenkdiens Maandag
Bendré Visser (28), wat die afgelope naweek in ‘n motorongeluk in Worcester dood is, se gedenkdiens word Maandag (29 Augustus) gehou.
-
Melissa in ‘Die Kontrak’
Die 22-jarige Worcesteriet en musikant Melissa-Jane Campher is een van vanjaar se top-16 finaliste in die gesogte talentsoekkompetisie, Die Kontrak.
-
Skelms moet maar ligloop vir dié kaptein
’n Polisievrou van Worcester voel geëerd nadat sy vroeër die maand haar Protea-kleure in aanvalsgeweerskiet verwerf het.
-
Steeds geen antwoorde oor rolstoeldood
Die familie van Sagrya Engelbrecht, wat vroeër vandeesmaand in haar rolstoel buite die Huis Maudie- ouetehuis in Ceres dood is, wag steeds op antwoorde.
-
Parents call for investigation into six schools in Worcester
Parents has called for investigations against six schools in the Breede Valley, as well as the suspension of a Western Cape Education district director.









