Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mans wat sterf sou dié aand herenig
Twee mans, wat verlangs familie van mekaar is en later die aand ná jare se gesoek sou herenig, is die afgelope naweek in dieselfde botsing naby Merwida-wynkelder buite Rawsonville dood.
-
‘Matrieks mag afskeid bywoon’
’n Groep ouers van Wolseley is erg ontsteld nadat hulle by hul kinders verneem het die skool gaan hulle nie toelaat om die matriekafskeid by te woon nie, tensy hul skoolgeld ten volle betaal is.
-
Safety around water, fire and electricity is keyword
The Grade R class of Glen Heatlie Primary School learnt all about fire, electricity and water safety.
-
Niks kom dalk van vrou se dood ná tref en trap
Al is daar ietwat verligting ná die identifikasie van die motor wat Marscha Smit doodgery het, glo haar familie nie dat geregtigheid sal geskied nie.
-
Zoë set on becoming Sarie’s cover girl
A young girl is happy to be part of a competition which gives young people like her a chance to follow her dreams.
-
WSS-onnie vir uitnemendheid bekroon
’n Skoolberader en een van haar leerders is ’n bewys dat jou omstandighede nie jou toekoms bepaal nie en dat harde werk jou tot op enige plek in die lewe kan bring.
-
Winner-women of CWDM announced
Phenomenal women from the Cape Winelands were awarded at a special ceremony held in Paarl.
-
Villa se drome vir seisoen aan skerwe
Met hul nederlaag teen Swellendam die afgelope naweek, is Villagers Worcester se drome vir die seisoen verby.
-
Paglande aansienlik stiller
Paglande se inwoners kan ’n sug van verligting slaak noudat die Breedevallei se heel eerste “No Exhaust Brakes”-borde in Hoogstraat aangebring is.
-
Beampte het verkrag, maar is steeds in polisie
Die Laingsburgse polisieman wat in Julie deur die hof aan verkragting skuldig bevind is, werk steeds vir die polisie.









