Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Pastore bly agter tralies ná nog klagtes
Nog slagoffers van die pastoorpaar wat na bewering seksuele misdrywe met meisies in Worcester gepleeg het, het na vore gekom, en nou word die egpaar deur nóg aanklagte in die gesig gestaar.
-
-
Tourist month launched in Zwe
Tourism Month in the Cape Winelands – the most popular region for repeat tourist visits – started in Zwelethemba in Worcester.
-
Egpaar moet lewe ná brand herbou
’n Man van Zwelethemba is desperaat om saam met sy vrou hul lewe te begin herbou nadat hulle al hul besittings in ’n verwoestende brand verloor het.
-
Dronkenskap ‘geen verskoning vir skêrmoord’
’n Man van De Doorns wat sy slagoffer met ’n skêr doodgesteek het terwyl hy onder die invloed van alkohol was, is aan moord skuldig bevind.
-
Polisiebeampte verduidelik proses
Na die teleurstelling wat die Mowers- en Smit-gesinne uitgespreek het oor die gebrek aan vordering in die ondersoek na die tref-en-trap- dood van hul dogter Marsha Smit (Standard 1 September 2022), het die ondersoekbeampte wat die saak hanteer lig o
-
Woman (28) found dead in her flat
The discovery of the body of a woman from Ashton has sent shock waves through many communities.
-
Sedan se duif maak stukkie geskiedenis
’n Stukkie geskiedenis is Saterdag 3 September in die duiwesport-annale herskryf toe ‘n kleinkind van een van Worcester se duiwewedvlug-legendes ‘n trofee wat ter ere van hom ingestel is, gewen het.
-
Drankwinkel in Montagu beroof
Drie onbekende mans het Saterdag ’n drankwinkel in die Ashbury-woongebied in Montagu met `n vuurwapen binnegestap en beroof.
-
Inwoners versper straat oor rioolprobleme
Inwoners in ’n gedeelte van Buitenkantstraat in Worcester is keelvol vir die gedurige oorstroming van riool in die straat en in hul erwe.




