Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vyf kry teologie-graad
Gedurende 2017 het die leraars van die African Methodist Episcopal Kerk besluit om van die pastorale opleiding se uitdagings aan te pak. Daarom het hulle ’n afvaardiging na Payne Teologiese Seminarium (PTS) in Wilberforce, Ohio in Amerika gestuur om
-
-
Vrou in nagmerrie-rooftog
’n 31-jarige vrou van Tulbagh was onlangs die slagoffer van ’n gewapende rooftog terwyl sy bloot haar werksverpligtinge uitgevoer het en ’n kliënt wou bystaan.
-
Slange pla op skoolterrein
Ouers en leerders van ’n skool in Avianpark is vreeslik ontsteld nadat daar na bewering verlede week vir die hoeveelste keer ’n slang op die skoolterrein gesien is.
-
Twee paramedici sterf in botsing
Twee jong paramedici van die Wes-Kaapse Metro EMS in Ceres is vanoggend (18 September) in ’n botsing op die R43 tussen Worcester en Ceres oorlede.
-
By Groenvlei is opleiding koning
Op Groenvlei word die ontwikkeling en opleiding van mense net so ernstig beskou as die strewe na sukses in die bedryf waarin hulle is.
-
Enter any CapeNature reserve free of charge!
There is no better way to than celebrate South Africa’s coinciding Tourism Month and Heritage Month than perhaps immersing oneself in nature, and for free at that.
-
Get free assistance to draft your will
This week (12-16 September) is National Wills Week and the perfect opportunity for residents to draft their will free of charge.
-
Meisies, vroue kán uitstyg
’n Vrou van Worcester het ’n organisasie begin om die jong vroue en meisies van die gemeenskap te help om bo hul omstandighede uit te styg.
-
Arbeidsbediening in Worcester weer op dreef
Arbeidsbediening Worcester (WAB) is weer aan die gang en die nuwe bestuurskomitee bied hul dienste aan ondernemings in die Vallei.







