Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Motoriste brom oor verkeersprobleme tydens beurtkrag
Worcester se motoriste meen dat die verkeersdepartement meer personeel moet ontplooi gedurende beurtkrag, veral tydens spitsverkeer.
-
Haglike badkamers ontstig spelers en ondersteuners
Die toestand van sportkleedkamers in die Bolandstreek is onder die loep nadat ‘n video wat die haglike toestand van kleedkamers in De Doorns uitwys, die ronde gedoen het.
-
Binnelandse Sake gee beurtkrag die skuld vir swak diens
Om bloot jou burgerlike plig by die departement binnelandse sake se gebou uit te voer, blyk ’n groot kopseer vir talle inwoners te wees.
-
Koningin skryf laaste brief aan Worcester
Die onlangse afsterwe van die Britse monarg, koningin Elizabeth II, het talle weer laat terugdink aan haar noue band met Suid-Afrika en veral die besoeke wat sy as jong prinses aan Suid-Afrika afgelê het. Sy het selfs paar weke voor…
-
Ál meer inbrake, rooftogte kwel
Inwoners van Worcester is bekommerd oor gevalle van inbraak, diefstal en roof wat die afgelope ruk toeneem.
-
Hartaanval eis geliefde entrepreneur
’n Bekende en geliefde inwoner, Cindy Etzebeth (42) is op Woensdag 14 September skielik oorlede nadat sy aan ’n hartaanval gesterf het.
-
ASD to host heritage colour run
On Heritage Day (24 September) many residents will flock to the Golden Valley Casino for a fun colour run in aid of ASD Sean Kelly Day Care in Worcester.
-
Tehuis sê oor vrou se dood
Die ACVV- Huis Maudie Kriel het verlede week sy bevinding bekend gemaak ná sy ondersoek rakende die dood van Sagrya Engelbrecht.
-
Student sterf ná hy vriend te hulp snel
’n 21-Jarige student van Ceres, wat by die Elsenburg-landboukollege in Stellenbosch gestudeer het, is in ’n motorongeluk naby sy ouerhuis oorlede.
-
Verander lewens met ’n geskenk in jou testament
Innovation for the Blind (voorheen bekend as die Instituut vir Blindes) is ’n nie-winsgewende organisasie wat sedert 1881 voorsien in die allesomvattende behoeftes van mense met visuele en addisionele gestremdhede.








