Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Basil Kivedo beswyk aan hart
Breedevallei-munisipaliteit se vorige burgemeester, Basil Kivedo (71), is op Maandag (3 Oktober) aan ‘n hartaanval dood.
-
Kaapse Forum reik uit
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het Woensdag 14 September ’n nuwe netwerkvennoot, Educatio, besoek en ’n werksessie aangebied om die toekomstige samewerking in ’n verskeidenheid van projekte te bespreek.
-
Dié dok ry nou saam in die kliniek op wiele
Die Witzenberg is die enigste gebied in die Kaapse Wynland waar ’n dokter aangestel is om op mobiele dienste te fokus.
-
Projek om haweloses te help, stu voort
Worcesteriete wat koppe bymekaargesit het om haweloosheid in die dorp aan te pak, is optimisties dat ’n belowende nuwe plan begin vorm aanneem.
-
Skool in Avianpark kry gereeld ‘kuiergaste’
Hoe gemaak wanneer kinders ’n slang op die skoolterrein gewaar? Bly weg en bel so gou moontlik die slangvanger.
-
Gift of the Givers bring dokters na Touwsrivier
Dis net samaritane met harte propvol deernis wat nie anderpad kyk wanneer ’n medemens in nood verkeer nie.
-
De Doorns kry dalk gou ’n ‘Baby Saver’
Planne om ’n bababoks, ofte wel ’n Baby Saver, in De Doorns aan te bring, is goed op dreef.
-
Kinderhuis-konsert gaan broodnodige geld inbring
Die Brave Heart Home in De Doorns hou oor ’n paar weke ’n konsert om broodnodige geld in te samel.
-
Tydkapsule vir Afrikaans geplant
Die DAK Netwerk, wat hom beywer vir die bewaring van Afrikaanses se inheemse taalerfenis, het op Erfenisdag ’n tydkapsule en bome in Worcester geplant.
-
Kom wys jou talente by ‘Battle of the Bands’
Die Rebirth-dansgeselskap in Worcester hou op 15 Oktober hul tweede Battle of the Arts-kompetisie.










