Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Berge ook deel van haar erfenis
Vandag dink ek aan hulle wat trots, fier en regop oor my dorp waghou. Ek kan hulle nie ontsnap nie; draai ek links, regs, kyk ek agtertoe, vorentoe – hulle is daar, was altyd daar.
-
Burgemeester se ampsketting beland ‘by kriminele in KwaZulu-Natal’
’n Klag is vandeesweek by die polisie ingedien nadat die burgemeester se ampsketting van die Witzenberg-munisipaliteit na bewering “weggeraak of gesteel is” en glo in KwaZulu Natal opgeëindig het.
-
Broers keer brand blitsig
’n Gesin van Spokiesdorp in Rawsonville is dankbaar nadat mense in die gemeenskap gehelp het om ’n brand, wat waarskynlik hul besittings in puin sou laat, te stuit.
-
OP DIE SEEPKIS: G’n krag vir Eskom-grappie
Hy hoop dat op volgende jaar se Vrouedag duisende mans en vroue van alle rasse sal opruk na die Uniegebou om teen geslagsgebaseerde geweld te betoog, skryf Cliffie September.
-
NGK vra hulp met kerkhof
Die NG Moedergemeente streef daarna om die kerkhof tot sy volle glorie van ouds te herstel.
-
Statistieke wys skool kan optel, aftrek, maal en deel
Die wiskundeprestasie van 203 Wes-Kaapse skole in die 2021-eindeksamen is onlangs bekend gemaak en Hoërskool Charlie Hofmeyr spog met ’n plasing onder die top 20-skole wat goeie punte tydens die 2021-matriekeksamen behaal het.
-
Valleiers verduidelik wat ‘erfenis’ vir hulle beteken
Erfenisdag wat jaarliks op 24 September gehou word, erken en vier die kulturele rykdom van ons nasie en ons mense.
-
Waar is president se beloftes nou?
“Hoe gaan ons hierdie krisis oorleef? Hoe moet ons ’n bestaan maak en bloot net ons werk doen om aan die lewe te kan bly?”.
-
Worcester-paar trots op hul seun se kroon
Twee Worcester-boorlinge, Martie en Chris Lourens, se seun is onlangs as Mnr. Dowe SA gekroon. Standard het vir Christo Lourens (32) ’n paar vrae oor sy nuwe titel gevra.
-
Konstabel skiet lid van publiek in polisiestasie dood
’n Polisiekonstabel het Vrydagoggend in ’n polisiestasie losgebrand en een persoon noodlottig gewond, waarna hy huis toe is en homself geskiet het.










