Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisiemanne verskyn vir aanranding, korrupsie en intimidasie
Die drie polisiebeamptes en twee voormalige polisiebeamptes wat in hegtenis geneem is op klagtes van inbraak, aanranding en intimidasie het vandag (Donderdag 8 September) in ’n volgepakte Wolseley-hof verskyn.
-
Drie polisiemanne, nog twee vas vir inbraak en aanranding
Drie polisiebeamptes en twee voormalige polisiebeamptes van die Wolseley-polisie is Dinsdag in hegtenis geneem.
-
APD goes all-out for Casual Day
On Friday 2 September the country celebrated the annual fund-raising initiative, casual day, but no one celebrated with as much spirit and joy as Breede Valley APD in Worcester.
-
Slangseisoen is op hande
As daar een ding is waarvoor Worcester bekend is, is dit dat slange (en soms ander gediertes) hulle in die somertyd in en om ons huise tuismaak.
-
Opinie: Teater selfs vir DoofBlindes
Die eerste saadjie vir ’n geleentheid waar DoofBlinde mense die wonderwêreld van teater (die een met ’n verhoog) kan ervaar, is meer as twee jaar gelede geplant, skryf Ryno Eksteen.
-
DSD celebrates Women’s Month
The Department of Social Development (DSD) in the Breede Valley recently hosted a Women’s Day event to celebrate women who are survivors of substance abuse and gender-based violence.
-
Tande en vuiste ingelê by rugbywedstryd
Skokgolwe het Saterdag deur die rugbygemeenskap getrek toe die wedstryd tussen Worcester Villagers en Montagu Villagers ná slegs 17 minute gestaak is.
-
Pietman Hugo weer in Badsberg se kas
Badsberg-kelder in Breedekloof het die agtste keer tydens die SA Kampioen-jongwynskou die Pietman Hugo-trofee vir die wynmakery wat die meeste punte met sy vyf beste wyne behaal, gewen.
-
Jongwyn-streekwenners aangewys
Die Alice Malan-trofee vir die kampioenwyn op die Breedekloof-Worcester-jongwynskou staan vanjaar by die Badsberg-kelder.
-
Wind waai bome en voertuig om
Die befaamde Augustus-wind het die afgelope twee weke nie net goeie reënval gebring nie, maar in die Vallei amok gesaai.










